Gepubliseer deur Eugene Brink “It’s the economy, stupid.” Met hierdie uiters eenvoudige volksmond-slagspreuk het oudpres. Bill Clinton die kiesers se harte gewen in 1992 se verkiesing in ‘n tyd toe die Amerikaanse ekonomie...
Die FAK-sangbundel wat duisende Afrikaners reeds vir meer as sewe dekades lank aan die sing het, trek vanjaar ʼn splinternuwe baadjie aan. Hierdie bundel wat as die skatkis van Afrikaanse volksmusiek beskou word, word...
Brooklyn Teater biedaan: Op my ou ramkietjie Ilze Coetzee (sopraan) & Pierre Malherbe (bariton) Salon Ensemble Marié du Buisson (fluit), Carin Janse van Rensburg (viool), Lizet Smith (klarinet), Wernd van Staden (tjello) Armandt Marais...