Die Amerikaanse presidentsverkiesing – ‘n FAK-perspektief

Plesierig, ja
Oktober 23, 2012
In de boekenkast: Afrikaners; de lotgevallen van een volk op drift
Oktober 30, 2012

By Danie Goosen

Watter betekenis het die Amerikaanse presidentsverkiesing vir Afrikaners? Het Afrikaners enige rede om in die verkiesing hulle – simboliese – steun aan byvoorbeeld Mitt Romney van die Republikeinse Party eerder as aan Barack Obama van die Demokratiese Party te gee?

Hieronder word ’n mening daaroor gewaag. Die mening is gegrond op ’n voorkeur vir die sogenaamde ‘konserwatiewe gedagte’. Beoordeel aan die hand daarvan is die vraag eenvoudig: Watter presidentskandidaat is die aangewese kandidaat om te steun, Obama of Romney?

Indien ’n mens die gangbare mening oor die aard van die konserwatiewe gedagte as maatstaf gebruik, sal die meeste lesers waarskynlik die afleiding …Lees Meer

Van: Standpunte

Laat 'n boodskap

error: Content is protected !!