In de boekenkast: Afrikaners; de lotgevallen van een volk op drift
Oktober 30, 2012
Dwangideologieë en demokratiese weerstand: Die ervarings van Hongarye en Suid-Afrika
Oktober 30, 2012

By Heinrich Matthee

Hoe kan kultuurorganisasies hulle toegevoegde waarde aantoon vir moontlike sakevennote? Dit is ’n uitdaging vir kulturele organisasies in Suid-Afrika, maar ook in Europa tydens die ekonomiese krisis. Byna alle owerhede sny kultuursubsidies, skenkers werk suiniger met hul geld en beleggers is skepties.

Sakelui wat kultuur afskeep, is egter soos ’n boer wat sy plaas se watervoorraad laat wegsyfer. Dit blyk uit talle nuwe studies. Die Duitse ekonoom Gunnar Heinsohn en die Britse ekonomiese historikus Niall Ferguson skryf oor die invloed van kultuur op innovasie, werksetiek en ondernemingsgees. Ekonomiese antropoloë bevestig dat ‘n ekonomie nie net berus op sake-organisasies nie, maar ingebed …Lees Meer

Van: Standpunte

Laat 'n boodskap

error: Content is protected !!