Helpende Hand
Januarie 20, 2013
Voortrekkermonument en -natuurreservaat
Januarie 21, 2013
Maroela Media maroelamedia.co.za

Maroela Media het tans afgeskop met ’n sosialemedia-veldtog met betrekking tot die Groot Trek 175 jaar feesvieringe. Die publiek kan mense se bladsye op Facebook gaan ‘like’ om te sien wat vandag 175 jaar gelede met hulle gebeur het: : Louis Tregardt, Hendrik Potgieter en Anna Steenkamp, Piet Retief.

Daar gaan daagliks interaksie tussen die trekkerleiers, trekkers, vyandiges en ander Groot Trek-belangepartye plaasvind.

Hou hulle dop en trek saam!

 

 

 

Comments are closed.

error: Content is protected !!