Voortrekkermonument en -natuurreservaat
Januarie 21, 2013
Kraal-uitgewers
Januarie 22, 2013
www.dameskring.co.za

Die “Aanstap”-projek

Elke Dameskring-tak, soos met 2012 se ACWW -projek, sal ‘n pretloop reël waarby Afrikaanse skole betrek gaan word. Die beoogde idee is dat deelnemers van byvoorbeeld die laerskool op die dorp na die hoërskool op die dorp (of andersom) sal stap en indien dit te ver is, as ‘n ‘trek’ om die skool sal stap.

Comments are closed.

error: Content is protected !!