1. Een van die voertuie in die viertrek-gedenktrek van die Groot Trek 175 jaar gelede steek die Caledon-rivier oor.
2. Die Toyota Fortuner ry deur die Caledon-rivier tydens die oorsteking van die rivier vanaf die Oos-Kaap na die Vrystaat.
3. Die oorstekingspunt van die Caledon-rivier.
4. Die viertrek-voertuig sak af teen die walle van die Caledon-rivier.
5. Die viertrek-voertuig steek sy “toon in die water”.
6. Hier gaan ons! Die Hilux 4×4 ry deur die rivier.
7. Die bande word afgeblaas om die steil wal aan die anderkant van die Caledon-rivier aan te durf.
8. Die bande word afgeblaas om die steil wal aan die anderkant van die Caledon-rivier aan te durf.
9. Die Toyota Hilux bestorm die steil wal nadat die Caledon-rivier oorgesteek is. Dit het die trekkers van destyds soms dae gevat om ’n rivier met hul ossewaens oor te steek.