Geloftefees by die Voortrekkermonument
November 28, 2013
Toekoms in eie taal: ‘n Risiko-ontleding van die Afrikaanse taalgemeenskap en vertrekpunte vir ‘n taalstrategie
Desember 4, 2013

By Flip Buys

Flip Buys, uitvoerende hoof van Solidariteit

Flip Buys, uitvoerende hoof van Solidariteit

Dit is vreemd dat voorstaanders van ‘n bepaalde saak, in die praktyk soms die grootste vyande daarvan is. Die bekendste voorbeeld is waarskynlik Julius Malema, wat in sy tyd as ANC Jeugleier met sy haatpolitiek man-alleen die Mandela-beeld van die ANC afgebreek het. Kiddi Amin, het ‘n slim joernalis hom veelseggend gedoop.

Maar hierdie verskynsel is ook algemeen onder Afrikaners, wie se goeie naam en mooi ideale al dikwels beswadder is deur sommige ‘Afrikaner-leiers’ se swak gedrag of dom optredes. Die jongste voorbeeld hiervan is Dan Roodt se gebruik van rasse argumente, skynbaar in ‘n …Lees Meer

Van: Standpunte

Laat 'n boodskap

error: Content is protected !!