Geloftedag vir Afrikaners ’n dag van ootmoediging en uitredding
Desember 15, 2013
RA-saak ‘n voorbeeld van uitvoerende inmenging
Januarie 17, 2014

By Carel Boshoff

Carel2

Carel Boshoff

Geagte mede-Afrikaner

Vanuit Orania hoop ons dat hierdie skrywe u, uitgerus en versterk, gereed vir die eise van ‘n nuwe jaar, bereik. Ons vra u aandag vir die onderstaande gedagtes omdat dit vir ons, deels as individuele Afrikaners, maar veral as lede van ‘n volk, of nasionale kultuurgemeenskap, van belang is om daaroor te besin. Sake word hieronder meer oorsigtelik eerder as gedetailleerd behandel en word as aanleiding tot gesprek en agtergrond tot besluite wat u gedurende die jaar mag neem, aangebied.

Verduideliking

In demokratiese state is dit gebruiklik dat die staatshoof jaarliks, gewoonlik by die Parlementsopening, ‘n “state of the nation”-toespraak …Lees Meer

Van: Standpunte

Laat 'n boodskap

error: Content is protected !!