’n Hartlike welkom aan al ons nuwe FAK-viende en dankie vir jul ondersteuning aan die FAK. Die bydraes van ons Vriende stel ons daartoe in staat om projekte te loods, publikasies vry te stel en ’n daadwerklike verskil te maak in die Afrikanerkultuurwêreld.
As vriend van die FAK verstaan jy hoe belangrik dit is om trots te wees op ons taal, kultuur en geskiedenis en daarom bied die FAK graag vir jou ’n tuiste om dinamies te wees in dit wat saak maak.
Die FAK is ’n toekomsgerigte kultuurtuiste wat die Afrikaanse taal, kultuur en geskiedenis met trots bevorder. Ons nooi u ook graag uit om saam te kom kuier op die FAK-webwerf by www.fak.org.za. Kom sien al ons kleurvolle taal- en kultuurprojekte, kom sing saam met u gunsteling kunstenaars en lees meer oor Afrikanergeskiedenis. Moet ook nie vergeet om jou Afrikaanse-tuiste te volg op sosiale media en jou persoonlike vriende uit te nooi om deel te hê in die pret nie!
Onthou ook dat jy as vriend van die FAK kan uitsien na die volgende voordele: