Wen ‘n partytjie ter waarde van R5000!

Jannie du Toit sing Brel
September 19, 2016
Duet in Afrikaans
September 28, 2016

Wen ‘n partytjie ter waarde van R5000!

Sluit gedurende September of Oktober aan as ‘n vriend van die FAK en staan ‘n kans om ‘n partytjie ter waarde van R5000 te wen. Al wat jy moet doen, is om die onderstaande vorm te voltooi, waarna ‘n diensagent jou sal kontak vir jou aansluiting as FAK-vriend.

#Verjaarsdag #Mondig #50ste #Doop #Troue

*Bepalings en Voorwaardes geld

Kliek hier

*Bepalings en Voorwaardes

Die volgende Bepalings en Voorwaardes geld om in aanmerking te kom vir die partytjie ter waarde van R5000:

  • Die kompetisie is oop vanaf 20 September 2016 en sluit 31 Oktober 2016.
  • Alle deelnemers moet ouer as 18 jaar wees.
  • Jy kan slegs in aanmerking kom vir die prys as jy aansluit as ‘n debietorder-vriend van die FAK en ‘n maandelikse donasie van R50 of meer bydra tot die behoud van Afrikaans.
  • Die partytjie word gehou in die Afrikaanse Liedjietuin, Pretoria.
  • Die prys sluit in die gebruik van die tuin, sekuriteit, stoele, tafels, eetgerei, ‘n skoonmaker en ‘n piekniekmandjie.
  • Die prys is geldig vir 6 maande na sluiting van die kompetisie.
  • Die prys kan nie vir kontant verruil word nie.

Comments are closed.

error: Content is protected !!