Afslag op Afrikaanse vermaak
Augustus 17, 2017
Boomplantdag afgeskop in Liedjietuin
September 1, 2017

Kom na die fees waar ons ongetem Afrikaans sing, praat, eet en leef. Kom geniet ’n onvergeetlike naweek met die grootste name in Afrikaanse musiek en vermaak wat op ’n besonderse plek, aan die voet van Kranskop, bymekaarkom. Die Kaboemfees word vanjaar op 25 en 26 Augustus te Nylstroom aangebied.

Die Kaboemfees is ’n fees waar die hele gesin kan ontspan en saam met hul gunsteling kunstenaars kan feesvier in Afrikaans. Kom kuier saam met Steve Hofmeyr, Pieter Smith, Juanita du Plessis, Robbie Wessels, Altus Teart, Tiaan Langenegger, Dowwe Dolla, Karlien van Jaarsveld en nog ’n paar ander verrassings!

Kom wees #trotsAfrikaans en span uit by die FAK-kultuurkafee. Hier kan oud en jonk top vermaak verwag terwyl boerekos en gemmerbier geniet word!

PROGRAM

Vydag 25 Augustus 2017

10:00     Hekke open

13:45      Gretha Pers

14:25      Buster die Brak

15:10      Tussen sterre

17:00      CROC

18:00      Altus Theart

19:00      FAK-saamsing met Pieter Smith

20:00      Andries Vermeulen

21:00      Karlien van Jaarsveld

22:00      MD Greyling

Saterdag 26 Augustus 2017

08:00     Hekke open

10:30      Tiaan Langenegger

12:10      Bertha Le Roux

13:15      Wolwe Dans

14:00     Dowwe Dolla

15:00     Tiaan Langenegger

Buffelsfontein Baard-Olie kompetisie

15:30      Len Muller

16:00      Plaasmeisie kompetisie

16:15      CROC

17:15      Altus Theart

18:00      Pieter Smith

19:00     Robbie Wessels

20:00      Juanita du Plessis

21:00      Steve Hofmeyr

22:00      Pieter Smith

 

KLIEK HIER om jou kaartjies te bespreek of vir meer inligting!

 

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

error: Content is protected !!