Boekresensie: Churchill & Smuts: Die vriendskap
November 17, 2017

deur Pieter Cloete

Baie van my vakansie-avonture kan ek baie goed onthou, danksy musiek wat my op die avonture vergesel het. Net nou die dag hoor ek ’n lied op radio wat ek baie lanklaas gehoor het, en dié het my dadelik teruggevat in tyd. Zinkplaat – Piekniek op die maan. Dit was ’n heerlike somersmiddag op ’n wynplaas in Helderberg saam met iemand spesiaal. Dit was rooiwyn en liefde op die eerste oogopslag. Dié liedjie het in die agtergrond gespeel op my eerste iPhone. Snaaks hoe musiek jou weer kan laat dagdroom en terugvat in tyd. Dit kan herinneringe vasvat en die goeie (en slegte) tye kan terugspeel soos ’n ou grammofoonplaat.

Of jy nou die langpad deur die Karoo gaan aandurf of ’n naweek wegbreek in die bosveld, musiek gaan saam (of jy dit nou ingepak het of nie). Hier is my vyf gunsteling albums van 2017 wat die pad na jou bestemming meer aangenaam kan maak (of dalk agtergrondmusiek as jy daai eerste vakansie-braaivleisvuur aansteek).

Lees verder in ink November 2017

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

error: Content is protected !!