Desember 30, 2018

Téén verstikkende inklusiwiteit

T Deur prof. Danie Goosen, voorsitter van die FAK Enkele dae gelede praat ek met ’n groepie seuns van ’n bekende Afrikaanse skool in Pretoria. Ondanks […]
Desember 30, 2018

Familie, feestyd en … films!

Deur Christa Steyn Desembermaand is sinoniem met familie, feestyd en vakansie. Sommige binnelanders stroom na kusdorpies op soek na sielerus langs die see, terwyl ander gesinne […]
Desember 30, 2018

Marita van der Vyver se jongste pennevrug ‘n moet-lees

R Deur Petronel Fourie Retoer Pretoria – Provence: Marita van der Vyver Uitgewer: Lapa Die meeste van ons ken deesdae iemand wat in ’n ander wêreldland […]
Desember 30, 2018

Daantjie Dinamiet se top CD’s vir 2018

2 Dit is tyd om 2018 te groet, maar voordat dit gebeur, moet daar eers gekyk word na die Afrikaanse albums wat die afgelope jaar bo […]
Desember 28, 2018

Nuutgemaak – Du Preez Stoltz

Dit is nou al seker tien jaar sedert die Suid-Afrikaanse publiek die eerste keer van Du Preez Stoltz kennis geneem het. Hy was een van drie […]
Desember 28, 2018

My land my lied – Manuel Escórcio

In die 1980’s en 1990’s was Manuel Escórcio een van die gewildste kunstenaars op die Suid-Afrikaanse musiektoneel, veral omdat hy die vermoë het om ligte en […]
Desember 28, 2018

Liefdegenerasie – Refentse

Dit is omtrent twee jaar sedert die publiek vir die eerste keer met Refentse kennis gemaak het. Hy het voor sy huis in Vanderbijlpark gesit en […]
Desember 28, 2018

Hittegolf – Franja du Plessis

Dit gebeur nie gereeld dat die kinders van ’n gewilde kunstenaar self sukses in die musiekbedryf behaal nie. Een uitsondering is twee van Juanita du Plessis […]
Desember 28, 2018

Die grootste Afrikaanse sokkie 13

Een van die heel gewildste genres van Afrikaanse musiek is sokkie-dansmusiek en ’n mens hoor dit soms ook by dansplekke wat nie altyd Afrikaanse musiek speel […]
error: Content is protected !!