Resensie: Hartebreker
Februarie 20, 2018
Taalvyltjie: Hoe breek Afrikaans woorde aan die einde van ’n reël af?
Februarie 20, 2018

Die Afrikaanse musiekbedryf is vol kunstenaars vir wie sukses en geld belangriker as musikale integriteit is, en daar is net ’n handjievol wat hul musiek ernstig opneem.

Een kunstenaar wat klaarblyklik in laasgenoemde kategorie val, is Grethe van der Merwe, wat die afgelope drie jaar twee CD’s uitgereik het.  Grethe se debuutalbum, Ver van hier, het in 2014 verskyn, maar om een of ander rede het nie een radiostasie van haar kennis geneem nie. Grethe is in klassieke musiek opgelei en  het ’n B Mus-graad aan die Universiteit van Stellenbosch verwerf, asook ’n meestersgraad met spesialisasie in kabaret. Daarna het sy klasgegee aan die dramadepartement van die Universiteit van Stellenbosch en lirieke vir kabarette en kinderteater geskryf. Sy het in 2013 besluit om ’n sangloopbaan te volg.

Lees verder in ink van Februarie 2018 en kyk hoe jy Grethe se CD’s gratis kan ontvang.

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

error: Content is protected !!