Oktober 22, 2019

“Vat ’n kans” – Samantha Leonard

Nadat sy aan The Voice South Africa deelgeneem het, het Samantha Leonard ’n gunsteling onder Suid-Afrikaanse musiekliefhebbers geword. Haar debuutalbum, ’n Duisend keuses, het reeds twee […]
Oktober 22, 2019

“Wat om te dra agter op ’n bakkie” – Rocco de Villiers

Sedert die vrystelling van sy eerste Beautiful beautiful piano-album het Rocco de Villiers homself gevestig as die voorste klavierspeler in Suid-Afrika, en met sy jongste album, […]
Oktober 22, 2019

“Oorgenoeg” – Len Muller

Len Muller is bekend vir musiek wat nie net met die hart praat nie, maar ook baie meer om die lyf het as die gemiddelde Afrikaanse […]
Oktober 22, 2019

“Liefde soos dagbreek” – Juani M

Elke mens is op soek na daardie een liefde wat lewenslank by jou sal bly maar net sommige mense is gelukkig genoeg om dit te vind. […]
Oktober 22, 2019

“Hart se wens” – Sunel

Na die sukses van haar eerste Afrikaanse enkelsnit, “Hart op jou mou”, het die Mosselbaaise sangeres Sunel van der Linde, wat net onder haar naam sing, […]
Oktober 22, 2019

“Wie jy is” – Tussen Sterre

Na die sukses van hul debuutalbum, Kosmies, wat verlede jaar verskyn het, is Tussen Sterre terug met ’n nuwe enkelsnit. Die groep, wat bestaan uit Jan-Matthys […]
Oktober 22, 2019

“Bitter” – Jo Black

Met sy tweede album, Voel jy die genade?, het Jo Black tot dusver voortgebou op die sukses van sy debuutalbum, Skepe, wat twee jaar gelede vrygestel […]
Oktober 21, 2019

Ek sal wag – André Schwartz

Met vanjaar se Ghoema-toekennings is André Schwartz vereer vir sy lewenslange bydrae tot die musiekbedryf. André se eerste Afrikaanse album, Lief vir alles hier, is in […]
Oktober 21, 2019

Jok vir my – Zuri

Die bekende skrywer CJ Langenhoven het die volgende oor leuens te sê gehad: “Wat as omstandighede jou tog eerder ’n leuen bo die waarheid laat verkies, […]
error: Content is protected !!