Boomhuis – Elandré
Julie 15, 2019
Landbouweekblad Hart tot hart
September 26, 2019

Francine Prins

Lux Verbi

Mense wat in dankbaarheid leef, is gelukkiger, slaap beter, behou beter fokus en is selfs makliker om mee oor die weg te kom! Om meer dankbaar te leef, is seker iets waarna ons almal probeer streef. Francine Prins, redakteur van LiG, neem ons op ’n 100 dae reis van dankbaarheid. Sy wys ons hoe ons elke dag dankbaar kan wees, waarvoor ons dankbaar kan wees en hoe om in dankbaarheid te leef.

 

Oor die skrywer

Francine Prins is in Bethlehem gebore en het by Universiteit van Noordwes studeer. Na ’n paar draaie oorsee het sy haar Meestersgraad in joernalistiek by Stellenbosch kom doen. Sy het ’n tydelike pos by LiG tydskrif gekry en in 2014 is sy as redakteur aangestel. Sy is getroud met Jaco Prins en woon op ’n plaas buite Wellington.

Comments are closed.

error: Content is protected !!