November 28, 2019

Dagdrome in Suburbia – Francois van Coke

In 2015 het Francois van Coke sy eerste soloalbum vrygestel nadat hy aanvanklik ’n lid van die groepe F****polisiekar en Van Coke Kartel was. Sy treffer, […]
November 26, 2019

Haar rubrieke oor alledaagse lief en leed is heerlike leesstof

Deur Petronel Fourie Vervleg Outeur: Petro Hansen Uitgewer: Protea Die titel van dié boek het my nuuskierigheid geprikkel en na my naaste woordeboek gedryf. Die HAT […]
November 26, 2019

Dié taalprofessors vors nou vloekwoorde na

Deur Yolanda Barnard-Lemmer Hy lyk glad nie soos ’n akademiese lettervreter nie. Inteendeel, sy swart kniebroek boetser sy winterbruin, stewige kuite (toevallig is dit regte wintersonbruin […]
November 26, 2019

Oase vir donkies

Deur Lizma van Zyl Iemand het een keer gesê die hemel is die plek waar die donkie uiteindelik sy wortel kry; hel is die ewigheid waarvoor […]
November 26, 2019

Kamphoer: ‘n Verhaal oor keuses

Deur Yolanda Barnard-Lemmer Kamphoer, met die gevierde aktrise Sandra Prinsloo, as Susan Nell, het vroeër vanjaar by die KKNK gedebuteer en ook dáár ’n hele aantal […]
November 26, 2019

’n Eeu en ’n bietjie van Volkspele in die Pretoria-omgewing

Deur Anton van Vollenhoven Volkspele het ontstaan na afloop van ’n studiebesoek aan Swede, deur die jong onderwyser Samuel Henri Pellissier. Hier het hy in aanraking […]
November 26, 2019

’n Liefde vir kuns en taal

Deur Seugnet van Zyl JuneBé du Preez, ’n gr. 10-leerling aan die Hoërskool Vredenburg aan die Weskus in die Wes-Kaap, het vanjaar vir die eerste keer […]
November 26, 2019

’n Britse oorwinning sonder glorie, ’n Boere-nederlaag sonder skaamte

Deur Petronel Fourie Oktober mag die mooiste, mooiste maand wees, soos C Louis Leipoldt dig, maar dit is ook die maand waarin die bitterste stryd tussen […]
November 26, 2019

Die dag wat ons niks gesien het nie

Deur Neels Jackson Miskien het die storie eintlik drie dae tevore begin, op ons eerste dag in die wildtuin, by die tannie in die 4×4. By […]
error: Content is protected !!