Deur Daantjie Badenhorst Een van die ware ikone van die Suid-Afrikaanse bedryf, die Toyota Hilux, vier vanjaar sy vyftigste verjaardag en om dit te vier, het […]
Deur Petronel Fourie ’n Wonder is iets buitengewoons of bonatuurlik. Dis ook om nuuskierig te wees, iets te oorweeg, te bepeins. Dis iets wat nie met […]
Deur Petronel Fourie Lotsgebonde – Die verhaal van Fritz Joubert Duquesne Outeur: Bets Botha Uitgewer: E.L. Steenekamp Sjarmant en verstommend vindingryk, innoverend en ewig ontwykend, onpeilbaar […]
1-Minuut Aansluiting
Voordele om ‘n FAK-vriend te wees:
Jy dra by tot die bevordering van Afrikaans, ons kultuur en Afrikanergeskiedenis
Gratis gebruik van die Afrikaanse liedjietuin een keer per jaar
Tot 20%-afslag op Udolpho Rivierplaas kampterrein-besprekings
Ontvang uitnodigings na alle funksies, konferensies en optredes van kunstenaars wat deur die FAK aangebied word
Gratis toegang tot Flink, die digitale Afrikaanse tydskrif