Augustus 26, 2020

Somtotaal – dit kan tot “leesbabelas” lei!

Deur Carla van der Spuy Titel: Somtotaal (fiksie) Skrywer: Anchien Troskie Uitgewer: Human & Rosseau (druknaam NB-Uitgewers) Hierdie roman begin hom gedurende die apartheidsjare afspeel wanneer Ester […]
Augustus 14, 2020

Vrede – Dozi

Daar is twee groepe kunstenaars in die Afrikaanse musiekbedryf; dié wat ten alle koste elke jaar of elke agttien maande nuwe musiek mٔóét vrystel, en dié […]
Augustus 14, 2020

2021 – Die Heuwels Fantasties

Dit is nou net meer as tien jaar sedert Die Heuwels Fantasties tot die plaaslike musiektoneel toegetree het. Hulle het sedertdien die een suksesvolle album na […]
Augustus 11, 2020

Nuut vir jonk en oud by LAPA-Uitgewers

Volwasse Fiksie Nagjagter deur Jan Vermeulen. Uitgewer: LAPA. Prys: R270. Die Holy Hunchback Vampire Slayer glo hy is ’n heilige wat die stad se vampiere moet […]
Augustus 3, 2020

Die sluise van die hemel – Robbie Wessels

Die afgelope vyftien jaar het Robbie Wessels hom as een van ons land se voorste komiese akteurs en sangers onderskei; hy het nog altyd geweet hoe […]
Julie 31, 2020

Wat is dan nou beter as ‘n goeie Afrikaanse roman?

Jy sal behoorlik kan kies en keur uit die groot verskeidenheid Afrikaanse romans by NB-Uitgewers. Hier volg slegs ‘n paar:      1. Aanspreeklikheid   OUTEUR: Jaco […]
Julie 30, 2020

Genealogie in RSA: simbole, afkortings & nommering

saamgestel deur Isabel Groesbeek GENEALOGIESE SIMBOLE Ek stel voor dat navorsers in soverre dit moontlik is, dieselfde standaard genealogiese simbole in hul verslae en publikasies gebruik, […]
Julie 29, 2020

Leesstof vir die jongspan

Met die jongspan weer by die huis weens die verpligte tuisinperking, is daar niks soos ‘n lekker boek om hulle mee besig te hou nie. Met […]
Julie 20, 2020

OUDSTE STAMVADERS VAN DIE 17DE EEU

(A-B-familiename) Saamgestel deur Isabel Groesbeek   Die aanvanklike bedoeling van die VOC om net ’n verversingstasie te vestig, het vinnig gegroei tot die vestiging van ’n […]
error: Content is protected !!