Julie 6, 2020

Dis tyd – Juanita du Plessis

Dit is nou byna twintig jaar sedert die publiek vir die eerste keer van Juanita du Plessis kennis geneem het. Sy het wel haar eerste album, […]
Julie 6, 2020

Bosveldvastrap – Kosie Beukes

Boeremusiek word net deur ou mans gespeel. Dit is wat mense al die jare geglo het, en daar was ook diegene wat gedink het dat Boeremusiek […]
Julie 6, 2020

Hartsland – Andriëtte

Dit gebeur nie altyd dat ’n kunstenaar elke jaar of twee ’n nuwe album vrystel nie. Een kunstenaar van wie Afrikaanse musiekliefhebbers heeltemal te lank laas […]
Julie 1, 2020

Is jou familie-legkaartstukke al opgespoor en ingepas?

Isabel Groesbeek Moontlik is dit ’n reaksie teen ankerloosheid van die modern gejaagde lewe of net om nuuskierigheid te bevredig, of ’n in-diepte wetenskaplike studie om […]
Junie 25, 2020

Boeremusiek is groot

Hoewel die opvatting bestaan dat Boeremusiek net deur ouer mense gespeel word en dat jonger mense glad nie daarin belangstel nie, is daar nog geen sprake […]
Junie 25, 2020

Eet kreef herleef!

In 1988 het Johannes Kerkorrel en die Gereformeerde Blues Band die Afrikaanse musiekbedryf geskok met hul album, Eet kreef. Hoewel protesmusiek deur kunstenaars soos Koos Kombuis, […]
Junie 25, 2020

Patriot – Appel

Nadat Appel groot sukses met sy debuutalbum, Lei my na die water, behaal het, het hy dit opgevolg met ’n heruitreiking, getiteld Boer loop deur my […]
Junie 25, 2020

Rocco de Villiers speel Jim Muller, Hansie Roodt en Nico Carstens

Die afgelope tyd het Rocco de Villiers se gewildheid geweldig toegeneem, veral aangesien hy al hoe meer oorspronklike komposisies met ’n kommersiële inslag op sy albums […]
Mei 30, 2020

Ink jou storie

Liewe skrywer Baie dankie dat jy gekies het om dié aanlyn skryfskool, Ink jou storie, met twee ervare skrywers aan die stuur in samewerking met die […]
error: Content is protected !!