April 11, 2020

Van waar Gehasi? – van watter familie is jy?

Isabel Groesbeek  Het u dalk gedink dat familie-uitlê al lankal by die agterdeur uit is en oudmodies is of onder stof in die wakis op die […]
April 9, 2020

Opstandingsdag

Geskryf deur Dr. Danie Langner, Besturende Direkteur van die FAK Johannes 19:30 Nadat Jesus suurwyn ingekry het, het Hy een woord uitgeroep. Tetelestia! Dit is volbring! […]
April 9, 2020

Stil Saterdag

Geskryf deur Dr. Danie Langner, Besturende Direkteur van die FAK Markus 5:21-34; 35-42 Het jy al vrede met jou eie dood gemaak? Vrede gemaak met die […]
April 9, 2020

Goeie Vrydag

Geskryf deur Dr. Danie Langner, Besturende Direkteur van die FAK Johannes 19:28 Op die oog af is die ander kruiswoorde van Jesus gepas. Dit is amper […]
April 7, 2020

’n Gesamentlike Helpmekaardag

Die Solidariteit Beweging hou vandag (7 April) ’n aanlyn Helpmekaardag. Die doel van die dag is om ’n reusehelpmekaarpoging te loods deur die krag van die […]
April 7, 2020

Wie is deel van die FAK-Kultuurnetwerke?

Deur Marianda Schlebusch Wie is deel van die FAK-Kultuurnetwerke? As ons FAK-Kultuurnetwerke voorstel as ’n tafel, met lede van ’n familie rondom, wat die kultuurorganisasies voorstel, […]
April 6, 2020

Trekleier Jan du Plessis (1803-1877)

Jan du PLESSIS is op 26 Julie 1803 gebore as oudste seun van Barend Christoffel Du PLESSIS & Anna Elisabeth STEENKAMP. Hy is volgens Afrikanertradisie as oudste […]
April 6, 2020

Virseker Trust skenk R1 miljoen vir Solidariteit Beweging se noodfonds

VDie Virseker Trust het aangekondig dat hy R1 miljoen aan die Solidariteit Beweging se Noodfonds gaan skenk. Die fonds se doel is om hoofsaaklik kinders en […]
April 3, 2020

Genealogiese navorsing in Suid-Afrika

Ida Bester-Gräbe  & Isabel Groesbeek  Geredigeer in 2020 na verskyning in ‘Scrapping & Kie’ (2010 Daar is wêreldwyd intense belangstelling in die opsporing van voorgeslagte, veral tot […]
error: Content is protected !!