November 15, 2012

’n Aand vol prestige

Die jaarlikse FAK prestige-aand wat vanjaar op 2 November by die Voortrekkermonument in Pretoria gehou is, was voorwaar ’n glansgeleentheid. Dié jaar se prestige-aand was nie […]
November 15, 2012

Rapportryers en FAK bou voort om kultuur te beskerm op plaaslike vlakke.

Ruurd van der Wal, n prokureur van Rustenburg, is onlangs weer herverkies tot die President van die Rapportryerbeweging. Op die Rapportryers se nasionale beraad het Dr. […]
November 15, 2012

Die FAK Sangbundel Volume II: Laerskool Louis Leipoldt ontvang sy bundel.

Met die verskyning van die nuwe FAK sangbundel Volume II het die FAK Woensdag, 31 Oktober ’n bundel aan die Laerskool Louis Leipoldt by Die Voortrekkers […]
November 15, 2012

Elisabeth Eybers-kamer bekendgestel in Zuid-Afrikahuis

Op Saterdag 13 Oktober is die Elisabeth Eybers-kamer amptelik in die Zuid-Afrikahuis in Amsterdam geopen. Ook is daar ʼn webblad bekendgestel waarop die katalogus van Eybers […]
November 15, 2012

Marlene Dumas ontvang Johannes Vermeer Prijs 2012

Die Johannes Vermeer Prijs, die enigste Nederlandse staatsprys vir die kunste, is in 2012 toegeken aan die Suid-Afrikaanse beeldende kunstenaar, Marlene Dumas. In 1976 het sy […]
November 15, 2012

Tim du Plessis: Toespraak by FAK prestige aand 2012

Geagte voorsitter, lede van die FAK-hoofbestuur en vriende Eerstens, baie geluk aan die ontvangers van vanaand se eerbewyse. Ek is bevoorreg dat ek al drie redelik […]
November 5, 2012

Bestel jou sangbundel nou!

Nuwe FAK Sangbundel ’n monument vir Afrikaanse musiek Met die viering van 75 jaar sedert die eerste FAK Sangbundel in 1937 sy verskyning gemaak het, word […]
November 5, 2012

Die kat se baas kry piering FAK-room

Deur Alet Rademeyer, Beeld 2012-11-02 22:09 Die spotprenttekenaar wat ’n welkome gas in elke Beeld-leser se huis geword het en si¬noniem is met die oulike streepkat […]
Oktober 30, 2012

Watter ideologie heers in Suid-Afrika?

By Wynand Boshoff Van die frustrasies wat Afrikaners in Suid-Afrika beleef, begin by die verwagting dat Suid-Afrika ‘n gelyke speelveld is. Suid-Afrika het immers een van […]
error: Content is protected !!