April 26, 2016

Uitgeholde instansies en geleenthede

Onlangs was prof. Francois Venter, regsgeleerde van die NWU, ’n gas op Robinson Regstreeks toe die optrede van die burgerlike samelewing, ná die Nkandla-uitspraak, bespreek is. […]
April 26, 2016

Verskietende Ster – Musiek is die hoofakteur

Regie: Darrell James Roodt Met: Deànré Reiners, Hykie Berg, Jana Strydom, Ilse Oppelt, Johan Scholtz, Corine du Toit, Hanlie Rolfes, Hannes van Wyk en Jadene Jacobs […]
April 14, 2016

Verandering

Jy staan op ‘n nuwe plek in jou lewe, sê die Here. Jy stap oor die grens van die oue na die nuwe. Jou seisoen is […]
April 8, 2016

Modder en Bloed

Die Anglo-Boereoorlog is een van daardie geskiedkundige gebeure wat diep en pynlik in elke Afrikaner se hart gekerf is. Dit is ook dan geen verrassing dat […]
April 5, 2016

Zuma, Nkandla-uitspraak: Ware toets lê nou voor

Die eenparige bevinding deur regters van die Grondwetlike Hof dat president Jacob Zuma asook die Nasionale Vergadering, ongrondwetlik opgetree het, is slegs dit: ’n bevinding. Die […]
April 4, 2016

Sterk vroue

Mev. Trui van Wyk het op Saterdag 19 Maart tydens die onthulling van die Dorslandtrek-gedenksteen spesifiek hulde gebring aan die vroue van hierdie trek.  Sy het […]
Februarie 27, 2015

FAK Namibie saam met Chris Chameleon

Kultuurnuus In die lig van Afrikaans 90 het die FAK as ouboet besluit om alle kultuurorganisasies se projekte ter viering van Afrikaans90 bekend te stel. FAK […]
Augustus 29, 2014

Musiekstuk van ‘Die Stem’ haal R17 000 op veiling

Bladmusiek van “Die Stem van Suid-Afrika” wat Die Burger Boekhandel uitgegee het en wat op 13 Desember 1935 deur ds. M.L. de Villiers, die komponis, onderteken […]
Augustus 20, 2014

Gedenktuin vir ABO-kampslagoffers by Oorlogsmuseum geskep

Deur Marthinus van Bart ’n Gedenktuin vir die 34 051 slagoffers van die Britse konsentrasiekampe gedurende die Anglo-Boereoorlog (1899-1902) word in Bloemfontein digby die Oorlogsmuseum van […]
error: Content is protected !!