Januarie 9, 2014

Volk-staatbetoog vir 2014

Carel2

Carel Boshoff

Geagte mede-Afrikaner

Vanuit Orania hoop ons dat hierdie skrywe u, uitgerus en versterk, gereed vir die eise van 'n nuwe jaar, bereik. Ons vra u aandag vir die onderstaande gedagtes omdat dit vir ons, deels as individuele Afrikaners, maar veral as lede van 'n volk, of nasionale kultuurgemeenskap, van belang is om daaroor te besin. Sake word hieronder meer oorsigtelik eerder as gedetailleerd behandel en word as aanleiding tot gesprek en agtergrond tot besluite wat u gedurende die jaar mag neem, aangebied.

Verduideliking

In demokratiese state is dit gebruiklik dat die staatshoof jaarliks, gewoonlik by die Parlementsopening, 'n “state of the nation”-toespraak ...Lees Meer

Desember 11, 2013

Vrae oor nalatenskap van Mandela

nelson mandela

Nelson Mandela is reeds in lewe meer vereer as enige ander mens. Nou, na sy dood, stroom die lofredes in.

Niemand sal waag om ‘n kritiese woord of selfs ‘n ongemaklike vraag te laat val nie. Swyg of word verguis. Mandela is immers onaantasbaar.

Die rede is meervoudig. Mandela verteenwoordig vir die wêreld alles wat goed is: die geduldige, vriendelike man wat verkeerdelik vir sy oortuigings vir 27 jaar tronk toe gestuur is deur ‘n wrede, rassistiese regering; die man wat sy posisie van mag gebruik het om vrede en versoening te bevorder toe hy weerwraak kon geneem het.

Daarom het hy ‘n ...Lees Meer

Desember 6, 2013

Die heimwee na die Mandela-era

Mandela as jong prokureur Foto: Webwerf http://seoppc.co.za

Die waardige statuur van Nelson Mandela was histories die gesig van die ANC. Sy internasionale ikoniese status was die versinnebeelding van die beeld van Suid-Afrikaanse swartmense as die verdruktes en witmense as die verdrukkers. Die lang tronkstraf wat hy as leier van die ANC uitgedien het, het hom die simbool gemaak van die ANC se stryd om demokrasie en die bevryding van swartmense.

Deur die jare is die ingewikkelde Suid-Afrikaanse problematiek vereenvoudig tot ‘n stryd tussen die goeie en die slegte- ‘n stryd vir en teen demokrasie en menseregte. Daar is nie ruimte gelaat vir ...Lees Meer

Desember 4, 2013

Rasse-argumente benadeel Afrikanersaak

Flip Buys, uitvoerende hoof van Solidariteit

Flip Buys, uitvoerende hoof van Solidariteit

Dit is vreemd dat voorstaanders van ‘n bepaalde saak, in die praktyk soms die grootste vyande daarvan is. Die bekendste voorbeeld is waarskynlik Julius Malema, wat in sy tyd as ANC Jeugleier met sy haatpolitiek man-alleen die Mandela-beeld van die ANC afgebreek het. Kiddi Amin, het ‘n slim joernalis hom veelseggend gedoop.

Maar hierdie verskynsel is ook algemeen onder Afrikaners, wie se goeie naam en mooi ideale al dikwels beswadder is deur sommige ‘Afrikaner-leiers' se swak gedrag of dom optredes. Die jongste voorbeeld hiervan is Dan Roodt se gebruik van rasse argumente, skynbaar in ‘n ...Lees Meer

November 18, 2013

Geheime Britse slawebedryf in SA eerste keer te boek

DIE skandalige Britse slawebedryf in Suid-Afrika wat reeds in die tyd van die Verenigde Oos-Indiese Kompanjie aan die Kaap die Goeie Hoop in werking gestel is, […]
Oktober 17, 2013

Op 8 Julie 1922 is Retief-monument by Kwa Babanango só onthul

Deur Marthinus van Bart Toe pres. M.T. Steyn en ander Bittereinder-Boere ná Uniewording in aller erns begin organiseer het om ’n monument vir die Boerevroue en […]
Oktober 14, 2013

Eerste Vrouemonument in 1906 op Brandfort opgerig

Deur  Marthinus van Bart Die eerste Vrouemonument wat in Suid-Afrika opgerig is, staan voor die NG kerk op Brandfort in die Vrystaat. Die monument is in […]
Oktober 11, 2013

‘Ons vir Jou’ met staande ovasies in Kaapstad ontvang

      Deur MARTHINUS VAN BART   Die opspraakwekkende musiekblyspel oor die Anglo-Boereoorlog, Ons vir jou, wat op Saterdag 5 Oktober in die Kunstekaap Opera […]
September 20, 2013

In die harem van Silkaats was twee Voortrekkermeisies. . .

Deur Marthinus van Bart Die Zoeloe-rebel Mzilikazi (Silkaats) wat in opstand gekom het teen die Zoeloekoning, Tsjaka, en toe met sy volgelinge na die noordweste van […]
error: Content is protected !!