September 19, 2013

Seevaarder Bartolomeu Dias was ook pionier van die transatlantiese slawebedryf

Deur Marthinus van Bart DIE Portugese seevaarder Bartolomeu Dias (1450-1500), wie se brons standbeeld in die Roggebaaise Strandgebied van Kaapstad op ’n sentrale verkeerseiland aan die […]
Augustus 16, 2013

Klavier haal meer as 12 osse op Piet Retief se Grahamstad-veiling

Deur Marthinus van Bart Die Trekkerleier Piet Retief (1780-1838) was ’n bouaannemer van nering voordat hy in die Oos-Kaap ook met vee begin boer het. Hy […]
Augustus 16, 2013

Franse kunstenaar Honoré Daumier veg met sy tekenpen vir Vryheid

Deur MARTHINUS VAN BART Die Franse spotprentkunstenaar Honoré Daumier (1808–1879), was ‘n vurige voorstander vir persoonlike vryheid en demokrasie. Maar in sy era het Frankryk onder […]
Augustus 16, 2013

Sjeg Yusuf: Van die Kaap tot in Makassar

Deur ANDRÉ VAN RENSBURG en MARTHINUS VAN BART Vir Moslem-gelowiges is die belangrikste kramat of graftombe in Suid-Afrika dié van Abadin Tadia Tjoessoep, Sjaich Jusuf van […]
Augustus 15, 2013

Lady Anne Barnard, die fluitjieblaser onthul Britse slawernyskandaal aan die Kaap

deur Marthinus van Bart In die SA Nasionale Biblioteek in Kaapstad word ’n potloodskets, “Sleeping Madonna and Child”, 20 cm x 18 cm, bewaar wat die […]
Junie 25, 2013

Vrouemonument Is Vir Almal Wat Saam Met Boere Gely Het

Die Vrouemonument is vir almal wat in die Anglo-Boereoorlog saam met Boere-gesinne gely en gesterf het Die Vrouemonument in Bloemfontein. Foto: Marthinus van Bart Deur MARTHINUS […]
Junie 25, 2013

Terreur En Konsentrasiekampe

Terreur, kampe en erf-trauma Deur MARTHINUS VAN BART Die Britse terreur van September 1900 tot Mei 1902 in die Anglo-Boereoorlog het 34 051 lewens in 124 […]
Junie 25, 2013

Swart Kaapse rebel van Die ABO

John Ntengo Jabavu was swart Kaapse rebel gedurende die Anglo-Boereoorlog John Ntengo Jabavu, eerste swart koerantredakteur in Suid-Afrika en Kaapse Rebel. Deur MARTHINUS VAN BART Die […]
Junie 25, 2013

Ons Vir Jou

Musiekverhoogstuk “Ons vir jou” in eeu-oue tradisie Die musiekspel Ons vir Jou wat in 2009 sy debuut in die Staatsteater in Pretoria gemaak het, het vol […]
error: Content is protected !!