Januarie 14, 2019

Droomvrou

Sekere liedjies is onlosmaaklik deel van ’n kunstenaar se loopbaan en dit word so gewild dat ’n mens vergeet dat hy of sy ook ander treffers […]
Januarie 11, 2019

Ek wil vir jou

In 1987 het Jannie du Toit sy tweede album, Drie-uur in die more, vrygestel, ses jaar nadat sy eerste een, ’n Liedjie vir jou, verskyn het. […]
Januarie 11, 2019

Ek sien vandag die son weer skyn

Toe Rina Hugo in 1983 haar debuutalbum vrygestel het, was daar veral een snit wat dadelik gewild geword het. Leon Schuster was op daardie stadium hoofsaaklik […]
Januarie 10, 2019

Gebed

Dit is eintlik eienaardig dat een van die bekendste moderne Christelike liedere nooit opgeneem is deur die persoon wat dit geskryf het nie, maar die noodlot […]
Januarie 7, 2019

Droomvrou

Sekere liedjies is onlosmaaklik deel van ’n kunstenaar se loopbaan en dit word so gewild dat ’n mens vergeet dat hy of sy ook ander treffers […]
Januarie 3, 2019

Droomvrou

Sekere liedjies is onlosmaaklik deel van ’n kunstenaar se loopbaan en dit word so gewild dat ’n mens vergeet dat hy of sy ook ander treffers […]
Januarie 3, 2019

Die onverkrygbare

Nadat  oud-president Nelson Mandela as die eeste volle demokratiese president van Suid-Afrika ingehuldig is, het hy die gedig “Die kind” van Ingrid Jonker tydens sy eerste […]
Desember 28, 2018

Nuutgemaak – Du Preez Stoltz

Dit is nou al seker tien jaar sedert die Suid-Afrikaanse publiek die eerste keer van Du Preez Stoltz kennis geneem het. Hy was een van drie […]
Desember 28, 2018

My land my lied – Manuel Escórcio

In die 1980’s en 1990’s was Manuel Escórcio een van die gewildste kunstenaars op die Suid-Afrikaanse musiektoneel, veral omdat hy die vermoë het om ligte en […]
error: Content is protected !!