In die 1960’s het Dawie Couzyn en Doris Brasch bekendheid verwerf vir hul kinderliedjies wat deur Betty Misheiker geskryf is. Baie van hierdie liedjies is deur […]
Omtrent vyftien jaar gelede het DJ Ossewa op die Afrikaanse musiektoneel verskyn en dadelik ’n groot gunsteling geword as gevolg van hul humoristiese lirieke. Elke lid […]
Dit lyk asof daar al hoe meer nuwe Afrikaanse kunstenaars wat vorendag kom met ’n rock-klank wat tog kommersieel toeganklik is. Bob Ffole se gelyknamige debuutalbum […]
In 2017 het liefhebbers van instrumentale musiek vir die eerste keer van die Vat Vas-dansorkes kennis geneem toe hul album, Gooi die meel, vrygestel is. Nou […]
Dit is omtrent drie jaar sedert die Suid-Afrikaanse musiekbedryf vir die eerste keer van Werner Burger kennis geneem het. Werner se verhoognaam, Jan Rhaap, kom van […]
Hoewel Samantha Leonard vir die eerste keer as solo-kunstenaar tydens die laaste seisoen van The Voice bekendheid verwerf het, is sy nie heeltemal ’n nuweling in […]
Twee jaar gelede het Jo Black die Afrikaanse musiekbedryf soos ’n bom getref toe sy debuutalbum, Skepe, vrygestel is. Hy het met verlede jaar se Ghoema-toekennings […]
In 2001 het Karen Zoid die Afrikaanse musiekbedryf soos ’n bom getref met haar debuuttreffer “Afrikaners is plesierig”. Baie jongmense is egter onbewus van die feit […]