Julie 5, 2017

Genealogie- & Familie-Erfenisfees

Nuuskierig oor jou familie-stamboom en herkoms? Weet jy waar om te begin met jou navorsing en hoe om dit aan te teken en te bewaar – […]
Julie 5, 2017

Die Bloemfonteinse Skrywersvereniging se Nasionale BSV-skryfwedstryd 2017

Die wenners van die Nasionale Skryfwedstryd van Die Bloemfonteinse Skrywersvereniging (BSV), Skrywers 2017, is bekend gemaak! Die Bloemfonteinse Skrywersvereniging (BSV) se jaarlikse nasionale skryfwedstryd, vanjaar weer […]
Julie 5, 2017

Die begin van groot dinge vir Lizandra Winter

Hoendervleismooi is die perfekte woord om LIZANDRA WINTER se splinternuwe enkelsnit op te som. DIE BEGIN bou voort op die sukses van haar eerste amptelike solo-snit […]
Mei 4, 2017

FAK vereer Dawid de Lange

deur Seugnet van Zyl soos verskyn op Netwerk24, 21 April 2017   “Luister bra, ons erken jou. Jy was fenomenaal.” Ian Roberts, hoofsanger van die Radio […]
Mei 4, 2017

Vriendskappe word gesmee in die Ketelkelder

Annelien Diedericks Die afgelope jaar het groot skrywersname ’n draai by NALN kom gooi vir boekbekendstellings in vennootskap tussen NALN, Human & Rousseau en Exclusive Books. […]
Mei 4, 2017

Varsgedruk stel nuwe Afrikaanse aanlyn-boekwinkel bekend!

Ses jaar gelede het Varsgedruk die Suid-Afrikaanse boekindustrie vernuwe deur boeke vir die eerste keer deur middel van aksiebelaaide boeklokprente aan ’n nuwe gehoor bekend te […]
Mei 4, 2017

Kom slyp jou Afrikaans

Wil jy graag jou skriftelike Afrikaans verfyn? Kom (her)ontdek ’n paar geheime van goeie taalgebruik in die Kom slyp jou Afrikaans-werkswinkel op Dinsdag 16 Mei by […]
Mei 4, 2017

Die rebellie van Lafras Verwey

DIE REBELLIE VAN LAFRAS VERWEY is ’n tragikomedie, wat gebaseer is op die 1971-drama wat deur die oorlede skrywer en sy seun, Simon Barnard, verwerk is […]
April 5, 2017

Die Dameskring se feesdatums

   
error: Content is protected !!