Augustus 31, 2018

Hillbrow

deur Daantjie Dinamiet In 1988 het die Afrikaanse musiekbedryf ’n rewolusie ondergaan met die ontstaan van die Voëlvry-beweging, wat die toekoms van Afrikaanse musiek onherroeplik en […]
Augustus 23, 2018

Krag in die naam van Jesus

Sommige kunstenaars het al die skuif van kommersiële na Christelike musiek gemaak, en nie almal het noodwendig sukses in hierdie genre behaal nie. Een kunstenaar wie […]
Augustus 23, 2018

Anders – Bruid

Daar was deur die jare verskeie getroude sangpare op die Afrikaanse musiektoneel, maar min van hulle, met die uitsondering van Francois en Elizabeth Fourie, Philip en […]
Maart 19, 2018

Taalvyltjie: Afkappingstekens

In hierdie rubriek gaan ek voort om opsommenderwys en slegs in breë trekke party van die reëls in die Afrikaanse woordelys en spelreëls (AWS) te behandel. […]
Maart 19, 2018

Tannie Poppie kook weer

Gebakte souskluitjies   BESTANDDELE   Kluitjies 4 x 250 ml koekmeelblom 30 ml bakpoeier 2 ml sout 60 ml botter of margarien eiers 250 ml melk […]
Maart 19, 2018

Boekresensie: Op pad

Resensie deur Petronel Fourie Dana Snyman se reisjoernaal wat in Augustus 2017 vrygestel is, bestaan uit twee uiteenlopende dele. Die eerste deel beskryf ’n reis wat […]
Maart 19, 2018

Die Klein Prinsie nou ’n oudioboek

Kyk na die hemel. Vra julleself af: “Het die skaap die blom geëet, ja of nee?” En julle sal sien hoe alles verander … Om Die […]
Maart 19, 2018

Filmresensie: Meerkat Maantuig

deur Christa Steyn   “Die vloek gaan my kry, die vloek gaan my nie kry nie, die vloek gaan my kry …”, só vermoei die kranksinnige, […]
Maart 19, 2018

Resensie: Lizandra Winter

Daar is deesdae maar min kunstenaars vir wie musikale integriteit belangriker as roem en geld is, en as dit nie gebeur het dat een van ons […]
error: Content is protected !!