Februarie 26, 2019

Weiveld tunes Vol. 3

Die afgelope paar jaar is Weiveld een van die gewildste kuierplekke in Pretoria; nie net omdat van ons land se gewildste kunstenaars gereeld daar optree nie, […]
Februarie 26, 2019

Sit kêrels – Adam Tas

In 2007 het die Suid-Afrikaanse publiek vir die eerste keer van Adam Tas kennis geneem toe hy ’n Guinness-wêreldrekord opgestel het deur by die meeste plekke […]
Februarie 26, 2019

4 by 4 – 4Werke

Deur die jare was daar al ’n aantal supergroepe wat bestaan het uit solokunstenaars wat bymekaargekom het om ’n album saam op te neem of kunstenaars […]
Februarie 26, 2019

Die storie van Afrikaanse musiek 1 – Pieter Smith

Deur die jare was daar al ’n aantal pogings om die geskiedenis van Afrikaanse musiek op te teken, soos met Danie C Pretorius se boek Musieksterre […]
Februarie 26, 2019

Dis nie sonde nie – Brendan Peyper

Sedert sy debuutalbum in 2016 verskyn het, het Brendan Peyper een van die gewildste jong kunstenaars op die Afrikaanse musiektoneel geword. Sy tweede album, wat in […]
Februarie 18, 2019

Daai ding – Ivan Roux

Met die eerste reeks van VIA TV se werklikheidsprogram Die kontrak het die kykers vir die eerste keer kennis gemaak met Ivan Roux, wat toe al […]
Februarie 10, 2019

Die beweging wat Afrikaanse musiek gered het

deur Daantjie Dinamiet Vanjaar is die veertigste herdenking van die Musiek-en-Liriekbeweging, wat ’n rewolusie in Afrikaanse musiek veroorsaak het en wat gemaak het dat al hoe […]
Januarie 25, 2019

Naturally – Deca

Dit gebeur nie baie gereeld dat ’n groep meer as een album per jaar vrystel nie, maar in die verlede het popgroepe soos Creedence Clearwater Revival […]
Januarie 14, 2019

Droomvrou

Sekere liedjies is onlosmaaklik deel van ’n kunstenaar se loopbaan en dit word so gewild dat ’n mens vergeet dat hy of sy ook ander treffers […]
error: Content is protected !!