Maart 1, 2017

Waardes vir Woelwaters

deur Belinda Campher Die Dameskring het in Oktober 2016 by hulle tweejaarlikse beraad in Bloemfontein hul nasionale projek vir 2017/2018 bekend gestel. Die projek het die […]
Maart 1, 2017

Vryburger Omgeemense

  Jy het seker al in jou dorp van die Vryburgers Omgeemense gehoor of hulle gesien waar hulle werksaam is. Wie is die Vryburgers en wat […]
Maart 1, 2017

FAK se Russiese besoekers oor wat hulle van Suid-Afrika dink

Die kort stukkies hieronder word ongeredigeerd en ongeproeflees geplaas. Kom beleef saam met ons Suid-Afrika uit die oë van ses spesiale vriende van die FAK.   […]
Maart 1, 2017

Die Hugenote-Vereniging van Suid-Afrika

Die Hugenote-Vereniging van Suid-Afrika is op 12 Maart 1953 gestig en beywer hom vir die bewaring en uitbouing van die Hugenote erfenis. Van die belangrikste take […]
Maart 1, 2017

Afrikaanse musiek neem kollig in in België en Nederland

Steek grense oor. Verbind gemeenskappe.   Die Vlaams-Zuidafrikaanse Cultuurstichting, in samewerking met Marnixring (internasionale diensklub vir die ontwikkeling, bewaring en promosie van die Nederlandse taal en […]
Maart 1, 2017

Afrikaans.com – ’n viering van Afrikaans

Afrikaans.com is ’n saamkomplek vir alles Afrikaans. Dis hier waar jy die taal kan vier en verken. Dis vir almal wat die taal liefhet of geniet […]
Februarie 10, 2017

Resensie: Oulap se pad – Daniel Eeuwrick

In 2014 het die musiekbedryf vir die eerste keer kennis geneem van Daniel Eeuwrick toe sy debuutalbum, Op ’n leë paron, vir ’n paar Ghoema-toekennings benoem […]
Februarie 2, 2017

Redes vir Shimlapark-verslag: Heimat en die rol van privaat koshuise by tersiêre instellings

’n “Onafhanklike ondersoekspan”, gelei deur regter Johann van der Westhuizen, van die Universiteit van die Vrystaat het ’n verslag uitgebring oor die “Shimlapark-voorval en verwante gebeure […]
Februarie 1, 2017

Die Dameskring word 50

deur Marda Oosthuysen Ons is in 2017! Die jaar waarin ons geliefde Dameskring 50 jaar oud word … en ons gaan feesvier! In die tyd voordat […]
error: Content is protected !!