Junie 27, 2019

Só maak ons – Vat Vas Dansorkes

In 2017 het liefhebbers van instrumentale musiek vir die eerste keer van die Vat Vas-dansorkes kennis geneem toe hul album, Gooi die meel, vrygestel is. Nou […]
Junie 27, 2019

Oesjaar – Jannie du Toit

Hoewel Jannie du Toit se musiek nog nooit op ’n kommersiële gehoor gemik is nie, het dit die toets van die tyd tot so ’n mate […]
Junie 27, 2019

Wat is mens? – Jan Rhaap

Dit is omtrent drie jaar sedert die Suid-Afrikaanse musiekbedryf vir die eerste keer van Werner Burger kennis geneem het. Werner se verhoognaam, Jan Rhaap, kom van […]
Junie 11, 2019

’n Duisend keuses – Samantha Leonard

Hoewel Samantha Leonard vir die eerste keer as solo-kunstenaar tydens die laaste seisoen van The Voice bekendheid verwerf het, is sy nie heeltemal ’n nuweling in […]
Junie 11, 2019

Voel jy die genade? – Jo Black

Twee jaar gelede het Jo Black die Afrikaanse musiekbedryf soos ’n bom getref toe sy debuutalbum, Skepe, vrygestel is. Hy het met verlede jaar se Ghoema-toekennings […]
Junie 11, 2019

Afrikaners is plesierig

In 2001 het Karen Zoid die Afrikaanse musiekbedryf soos ’n bom getref met haar debuuttreffer “Afrikaners is plesierig”. Baie jongmense is egter onbewus van die feit […]
Junie 11, 2019

Ver in die wêreld Kittie

Dit gebeur nie aldag dat ’n volksliedjie ’n Afrikaanse roman inspireer nie, maar een wat dit wel reggekry het, was die tradisionele liedjie “Ver in die […]
Junie 7, 2019

Kortbroek langkouse – Rocco de Villiers

Die afgelope paar jaar het Rocco de Villiers homself as seker een van ons land se voorste pianiste gevestig. Met albums soos Beautiful beautiful piano, Country […]
Junie 7, 2019

Anderkant die highway – Gert Koevert

Soms gebeur dit dat ’n kunstenaar stil word as gevolg van depressie of ander soortgelyke faktore, maar dit gebeur nie altyd dat so iemand dit te […]
error: Content is protected !!