Januarie 20, 2014

Wat is die liberalisme? Met ’n kort verwysing na Steve Hofmeyr

deur Danie Goosen Daar word dikwels gesê dat die liberalisme een van die grootste ideologiese gevare vir Afrikaners inhou. Maar wat word hiermee bedoel? Nou, alvorens […]
Januarie 17, 2014

RA-saak ‘n voorbeeld van uitvoerende inmenging

Trias

Die verhoor in die Wes-Kaap van Solidariteit namens sy lede teen die departement van korrektiewe dienste het heelwat debat oor die toepassing van regstellende aksie ontlok.

Vir diegene wat nie bekend is met die feite nie, dit hou verband met tien applikante (nege word as “bruin” en een as “wit” geklassifiseer ingevolge die Wet op Gelyke Indiensneming) wat almal deur onderhoudspanele vir bevordering aanbeveel is, maar dit nie gekry het nie bloot omdat die posisies waarvoor hulle aansoek gedoen het, vir mense van ander rassegroepe geoormerk is. Die DKD het hul optrede verdedig deur aan te voer dat hulle 'n ...Lees Meer

Desember 15, 2013

Geloftedag vir Afrikaners ’n dag van ootmoediging en uitredding

Deur MARTHINUS VAN BART Die onthulling ’n eeu gelede van die Nasionale Vrouemonument in Bloemfontein word op Geloftedag, eerskomende Maandag, 16 Desember, luisterryk herdenk. Die Federasie […]
Desember 13, 2013

FAK Groeteboodskap Nasionale Vrouemonument

FAK Groeteboodskap Vrouemonument
Desember 4, 2013

FAK Jaarverslag 2013

SELFVERTROUE LEEF! Wat is nodig vir Afrikaners om met selfvertroue in die land te leef en ’n positiewe verskil te maak? Die FAK antwoord die vraag […]
Desember 4, 2013

Toekoms in eie taal: ‘n Risiko-ontleding van die Afrikaanse taalgemeenskap en vertrekpunte vir ‘n taalstrategie

Taal is nie ’n abstrakte kommunikasiemedium wat iewers losstaande in die lug sweef nie. Die bestaansvoorwaardes en potensiële groei van klein tale hang ten nouste af […]
November 28, 2013

Geloftefees by die Voortrekkermonument

Op 16 Desember word die jaarlikse Geloftefees by die Voortrekkermonument gehou. Die Gelofte “Hier staan ons voor die Heilige God van Hemel en aarde, om ‘n […]
November 28, 2013

Nasionale Vrouemonument

Op 16 Desember 2013 word die inwyding van die Nasionale Vrouemonument 100jaar gelede herdenk met ‘n spesiale feesgeleentheid. Program Vrouemonument
November 21, 2013

FAK-toekenning vir Nico Tromp

Voorgelê deur Republikein op Wo, 2013-11-20 08:05 Afrikaners wat diep spore in die sakewêreld, onderwys, uitsaaiwese en kultuur getrap het, is onlangs in Pretoria deur die […]
error: Content is protected !!