September 26, 2019

Uit die Beek 2020

deur Barend Vos Lux Verbi Vanjaar verskyn die klassieke Uit die Beek weer uit die pen van die bekroonde skrywer Barend Vos. Die tekskeuse vir elke […]
September 26, 2019

Hond se gedagte

deur Kerneels Breytenbach Human & Rousseau Fleur de Villiers is nie ’n kenner van rugby nie. Wanneer haar ou pêl Maurice Kumalo haar vra om ’n […]
September 26, 2019

Kryt

deur Hennie Nortjé Queillerie Aan die einde van die Kryt kalk ’n streep deur die krans en bulder oor die afgrond uit: Skrander aap, nou is […]
September 26, 2019

Legkaart van ’n jong lewe. Essays oor wat was en geword het

deur Dolf van Niekerk Protea Boekhuis Ter viering van Dolf van Niekerk se negentigste verjaarsdag verskyn hier ’n versameling filosofiese, bepeinsende en besinnende essays uit die […]
September 26, 2019

Vywervrou: Lira

deur Chanette Paul Lapa Lira kan feitlik enige gebreekte ding mooi of bruikbaar maak maar met liefdesverhoudings vaar sy minder goed. Veral waar daar kinders betrokke […]
September 26, 2019

Landbouweekblad Hart tot hart

Kobus van der Westhuyzen Lux Verbi Vir die afgelope 49 jaar skryf ds. Kobus van der Westhuyzen al die Hart tot hart-rubriek vir Landbouweekblad. Dit is […]
September 26, 2019

100 dae van dankbaarheid

Francine Prins Lux Verbi Mense wat in dankbaarheid leef, is gelukkiger, slaap beter, behou beter fokus en is selfs makliker om mee oor die weg te […]
Julie 15, 2019

Boomhuis – Elandré

Dit gebeur nie sommer dat ’n sanger ’n CD-kontrak kry terwyl hy besig is met ’n radio-onderhoud nie, maar dit is presies wat met Elandré gebeur […]
Julie 15, 2019

Someraarde – Joshua Na Die Reën

Sedert sy toetrede tot die Afrikaanse musiekbedryf het Joshua Na Die Reën nie net een van ons land se voorste sangers en liedjieskrywers geword nie, maar […]
error: Content is protected !!