November 20, 2018

Op die eerste een – Pieter Smith

Vroeër vanjaar het Pieter Smith ’n vertoning saamgestel waarin hy hulde gebring het aan die kunstenaars wat die grondslag van Afrikaanse musiek gelê het, en hy […]
November 20, 2018

Sexy vi my – Dirk van der Westhuizen

Dit was seker omtrent vyf jaar gelede toe Dirk van der Westhuizen die publiek woedend gemaak het met sy trefferliedjie “Superhero”, waarby hy Psy se trefferliedjie […]
November 20, 2018

Sous – Snotkop

Sedert hy in 2011 die album Ek laaik van jol vrygestel het, het Snotkop se gewildheid al hoe meer toegeneem. Voor die tyd is hy beskou […]
November 20, 2018

Rooidag – Leon Gropp

Te midde van al die vertaalde gemors wat in die 1970’s in die keelgate van luisteraars van Afrikaanse musiek afgedruk is, het ’n neiging wat Afrikaanse […]
November 20, 2018

Unforgettable – Jannie Moolman en Corlea Botha

Omtrent vier jaar gelede het twee van die grootste name in die plaaslike musiekbedryf, Jannie Moolman en Corlea Botha, vir die eerste keer saamgespan en ’n […]
Oktober 23, 2018

Alles van die beste – Die Heuwels Fantasties

Sedert Die Heuwels Fantasties se gelyknamige debuutalbum in 2010 vrygestel is, het hulle een van die min “alternatiewe” Afrikaanse groepe geword wie se musiek vir ’n […]
Oktober 23, 2018

20 jaar treffers 2008-2018 – Juanita du Plessis

Hoewel die Suid-Afrikaanse publiek eers in 2001 van Juanita du Plessis kennis geneem het nadat sy van Namibië na Suid-Afrika verhuis het en die treffer “Ska-rumba” […]
Oktober 23, 2018

Wees lief – Cordelia

Drie jaar gelede het die Suid-Afrikaanse publiek vir die eerste keer van Cordelia kennis geneem toe haar album Breek die stilte verskyn het. Dit was haar […]
Oktober 23, 2018

Visvang tunes gaan groot

Een van baie Suid-Afrikaners se gunsteling tydverdrywe is visvang, maar Buddy Vaughn was in die 1980’s seker die eerste Suid-Afrikaanse kunstenaar wat ’n album vol liedjies […]
error: Content is protected !!