Johan Jansen van Vuuren

Mei 31, 2016

Deur te doen, blom die boom

Die FAK doen wondere vir Afrikaans. Stap net ’n draai deur ons liedjietuin met sy asemrowende rose en ontdek al die geliefde ikone van die Afrikaanse […]
Mei 31, 2016

Chris Lamprecht vereer met eerste Andrew Murray-FAK-toekenning

Chris Lamprecht (88) is op 19 Mei 2016 in Stellenbosch, tydens die jaarlikse Andrew Murray-prysfonds-geleentheid, vereer met die eerste Andrew Murray-FAK-toekenning vir die bevordering van Christelike […]
Mei 23, 2016

Spel van liefde

Die talentvolle Cordelia, wat bekendheid verwerf het met liedjies soos “Mal in jou kop” en “Eerste woorde”, het kragte saamgesnoer met die welbekende sanger en televisie-aanbieder, Pieter […]
Mei 9, 2016

Helene Bester vier haar 40ste verjaardag

  Vryheidsdag 2016 was vir Helene Bester nie sommer net nog ’n dag nie; want op dié dag het sy haar 40ste verjaardag gevier. Helene is […]
April 26, 2016

Hiert Hallo!

Die eerste Afrikaanse Kultuur nuusbrief is hier. Ek lê nou nog en knyp myself in die aande dat die tyd aangebreek het dat Afrikaners kan spog […]
April 26, 2016

Die geheim lê in die “attitude”…

  Die FAK se Projek Aitsa! bied vir jou die geleentheid om erkenning te gee aan dié onderwyser wat vir jou ’n rolmodel is. Laat weet ons […]
April 26, 2016

My liefde vir die Afrikaanse taal

Burgerd, was vir sewe jaar deel van die bekende groep Romanz– deesdae werk hy hard aan sy eerste solo album. Burgerd Botha vertel   Afrikaans, my […]
April 4, 2016

Daai taai toffie

Ek dink terug aan my kinderdae… toe die wêreld nog in my oë onskuldig was. Terwyl ek rustig op ‘n swaai gewieg het in ‘n parkie […]
error: Content is protected !!