Johan Jansen van Vuuren

September 28, 2017

Sing in Harmonie, kreatief ondersteun deur die FAK

Onthou jy nog die tye wat jy jouself op die koorbankies moes balanseer, terwyl juffrou Vermaak haar hande ritmies op bekende liedjies beweeg het. Reeds hier […]
September 26, 2017

Krugerwildtuin-geskiedenistoer

Dr. Danie Langner       Die Voortrekkers het die afgelope naweek hul eerste Krugerwildtuin-geskiedenistoer aangebied. Dr. Danie Langner, besturende direkteur van die FAK en Hoofleier van die Voortrekkers […]
September 21, 2017

Herdenking vir konsentrasiekamp

IRENE KONSENTRASIEKAMP BEGRAAFPLAAS  JAARLIKSE HERDENKING MAANDAG 25 SEPTEMBER 2017 (die dag ná Erfenisdag) 7:00 OGGEND Stopfordweg  10 Irene  (S 25°52’ 14.4”  O 28°13’ 13.9”) Georganiseer deur […]
September 11, 2017

Kom sing saam!

10:00                                                          Douwe Bijkersma (bariton) Woensdag 4 Oktober                                       Deirdré Van Schalkwyk (sopraan) Gaufestival 2017                                     Mart-Marie Snyman (klavier) www.brooklyntheatre.co.za (012) 460 6033   Wie onthou nog daardie […]
September 1, 2017

Boomplantdag afgeskop in Liedjietuin

Die burgerregte-organisasie AfriForum het Boomplantdag (1 September) en boomplantmaand (waar die hele September aan die plant van bome gewy word) afgeskop deur ’n bosvlier (Nuxia floribunda) […]
Augustus 18, 2017

Kaboemfees 2017

Kom na die fees waar ons ongetem Afrikaans sing, praat, eet en leef. Kom geniet ’n onvergeetlike naweek met die grootste name in Afrikaanse musiek en […]
Augustus 10, 2017

Juanita du Plessis se liedjie Volla nou in Nederlands?

Deur Pieter Cloete Dit is glad nie nuus dat van Suid-Afrika se groot name in die musiekbedryf, musiek uit veral Nederland en Duitsland gaan haal het […]
Augustus 7, 2017

Musiekskat met vasbyt verwerklik

Soos verskyn in Rapport, 6 Augustus 2017 Deur Elaine Swanepoel Ná 42 jaar in die bedryf en ’n kas vol pryse dink Sonja Herholdt nog nie […]
Augustus 2, 2017

Klikkerland

Artikel verskaf Mammas en pappas wees gereed en maak reg vir groot pret, soos wat kinders landswyd dolverlief raak op die Klikkerlanders! Huppel Hoepel, Boebel Babbel, […]
error: Content is protected !!