Johan Jansen van Vuuren

Julie 26, 2017

Jan Pierewiet

Deur Daantjie Dinamiet Jan Pierewiet is seker een van die bekendste Afrikaanse volksliedjies. Die woorde is geskryf deur CJ Langenhoven, en “pierewiet” kom van “pirouiette” af, […]
Julie 24, 2017

Altyd by my

Artikel en foto verskaf   Frikkie van Biljon is opgewonde om te sy nuwe enkelsnit en musiekvideo bekend te stel vir Altyd By My.  Die lied […]
Julie 24, 2017

So blus jy met ‘n #PLUS

Moenie die toekoms van #Afrikaans blus met ’n #plus nie. Die FAK bied sedert 1929 onbeskaamd ’n tuiste vir #Afrikaans en Afrikanerkultuur. Sluit aan by jou kultuurtuiste en bevorder met […]
Julie 20, 2017

GEE MY DIE BERGE!

GEE MY DIE BERGE! Openingstoespraak van Die Voortrekkers se 23ste Kongres op Donderdag 13 Julie 2017 te Grey Kollege, Bloemfontein, deur Hoofleier Danie Langner.   115 […]
Junie 29, 2017

Mosselbaai is mos ’n plek wat my hart steel

Deur Johan van Wyk Soos veskyn by netwerk24.com   Die aanwys van Mosselbaai as Kwêla se Dorp van die Jaar vir 2017 het my die FAK-sangbundel laat nader […]
Junie 28, 2017

Sing vir sente

Len Muller het beslis geen bekendstelling in die musiekbedryf nodig nie. Hy het een van daardie unieke stemme, wat ’n gehoor in die palm van sy […]
Mei 8, 2017

Andrew Murray-Toekenningsgeleentheid

Andrew Murray-Toekenningsgeleentheid Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) het vandag gesê dat hy Vrydagaand, 5 Mei, die Andrew Murray-FAK-toekenning vir Annalise Wiid oorhandig het vir haar […]
April 24, 2017

Kultuurtoer

Pak jou tas, ons gaan oorsee! Die FAK kultuur- en geskiedenistoer is ’n bekostigbare 12-dag-toer wat deur die FAK en Travel & Sport ontwikkel is vir hoërskoolleerders, […]
April 11, 2017

Projekbeampte

Projekbeampte FAK Die pos is in Pretoria gebaseer. Om daarvoor in aanmerking te kom, sal ’n toepaslike of soortgelyke graad in kommunikasie of bemarking as aanbeveling […]
error: Content is protected !!