Johan Jansen van Vuuren

Maart 1, 2017

GRATIS | Afrikanerjoernaal

Wat het #vandag in Afrikanergeskiedenis gebeur? Daar is ’n eerste keer vir alles. Afrikanerjoernaal noem ’n paar van daardie eerstes in Suid-Afrika, soos die eerste skool […]
Februarie 27, 2017

Die slag van Majuba

Die Slag van Majuba Die Eerste Vryheidsoorlog tussen Brittanje en die Transvaal het in Desember 1880 uitgebreek en in Februarie 1881 met die Slag van Majuba […]
Februarie 23, 2017

Die geskiedenis van Sarie Marais

Hoewel “Sarie Marais” een van die heel bekendste Afrikaanse FAK-liedjies geword het, is dit nie ’n oorspronklike komposisie nie.   Die melodie dateer uit die Amerikaanse […]
Februarie 22, 2017

Afrikaanse musiek neem kollig in in België en Nederland

Afrikaanse musiek neem kollig in in België en Nederland Steek grense oor. Verbind gemeenskappe. Johannesburg, 21 Februarie 2017. Die Vlaams-Zuidafrikaanse Cultuurstichting, in samewerking met Marnixring (internasionale […]
Januarie 31, 2017

FAK-Sangbundel trek splinternuwe baadjie aan

FAK-Sangbundel trek splinternuwe baadjie aan   Afrikaans dans op die note en lirieke van die FAK-Sangbundel. Om die FAK-Sangbundel met ’n splinternuwe baadjie uit te gee, […]
November 30, 2016

Wikipedia: Doen jou deel vir Afrikaans

Wikipedia: Doen jou deel vir Afrikaans Daar is soveel dinge wat ʼn mens kan doen om Afrikaans te help bevorder, maak nie saak hoe groot of […]
November 30, 2016

DIE VERENIGING VAN REGSLUI VIR AFRIKAANS

  DIE VERENIGING VAN REGSLUI VIR AFRIKAANS   STIGTING Die VERENIGING VAN REGSLUI VIR AFRIKAANS (Afgekort “VRA”) is ’n aktiewe vrywillige vereniging van Afrikaanse regslui wat […]
November 30, 2016
Anton Goosen

FAK/ANTON GOOSEN COMMENDATIO

FAK/ANTON GOOSEN COMMENDATIO COENIE DE VILLIERS NOVEMBER 2016 As die kring van Afrikaanse musiekskrywers en komponiste ’n gesin was, was dit nie ’n besonderse groot familiekring […]
November 30, 2016

Emoji – Coenie de Villiers

Emoji – Coenie de Villiers Sedert sy debuutalbum, Skoppensboer, in 1983 vrygestel is, het Coenie de Villiers hom as een van ons land se voorste sangers […]
error: Content is protected !!