Johan Jansen van Vuuren

Augustus 25, 2016

Laurika Rauch word vereer

Laurika Rauch word vereer Afrikaanse sanger en ikoon, Laurika Rauch het geen bekendstelling nodig nie. Maar niemand het gedink dat die stadsmeisie met ’n dramagraad haarself […]
Julie 28, 2016

WELKOM BY DIE FAK!

’n Hartlike welkom aan al ons nuwe FAK-viende en dankie vir jul ondersteuning aan die FAK. Die bydraes van ons Vriende stel ons daartoe in staat om projekte te loods, publikasies vry te stel en ’n daadwerklike verskil te maak in […]
Julie 28, 2016

Kaboemfees

Afrikaans is wild en wakker en ons vier fees. Maar nie sommer enige fees nie, ons KABOEM. Steve Hofmeyr en die Kranskopfees stigting het kragte saamgesnoer […]
Julie 28, 2016

Loodsprojek vir ’n nuwe aanlyn Woordeboek van die Afrikaanse Taal

Die samestelling van die WAT is begin in die preteoretiese era van die leksikografie.  Reeds in 1946 het dr. PC Schoonees, tweede hoofredakteur van die WAT, […]
Julie 28, 2016

AFRIKAANSE KULTUUR APP

Die FAK stel graag met trots bekend die myFAK app vir slimfone en tabletrekenaars. Ontvang vandag nog al die Afrikanerkultuur wat jy kan hanteer, in die […]
Julie 27, 2016

Wanneer ’n kantoor omskep word in ’n kunsgalery

Daar kom dae in enige kantoor wat die telefoon heeltyd lui, e-posse instroom, dae wat daar meer afsprake is as minute in die dag, maar dit […]
Junie 28, 2016

Anthony Hocking, ons eietydse “boy van Bethulie”

Anthony Hocking, ons eietydse “boy van Bethulie” Die FAK het tydens die BAK/FAK Eretoekenningsfunksie wat in Junie in Bloemfontein gehou is, vir Anthony Hocking vereer met […]
Junie 28, 2016

Len Muller

Deur Len Muller ‘Ek het in ’n huis groot geword waar ons Afrikaans gepraat het, maar met heelwat blootstelling aan ander tale en kulture. My Ma […]
Junie 28, 2016

Resensie: Kraakvars

Resensie: Kraakvars Dit lyk asof al hoe meer versamelalbums deesdae vrygestel word, en een van ons land se grootste platemaatskappye se jongste een, Kraakvars, het pas […]
error: Content is protected !!