Lindie van Zyl

Lindie van Zyl

  • Ons kosbaarste erfenis

    Ons kosbaarste erfenis

    deur Dr. Danie Langner ’n Seniorpersoon betrokke by Erfenisbewaring het tydens ’n onlangse byeenkoms vertel van ’n interessante besoek aan Brandfort. By die byeenkoms het hy aan die gemeenskap gevra wie wil hulle hê moet oor tien jaar vir hulle besluite neem? Wil hulle die vryheid hê om self...

  • Koffie en beskuit gesprek oor die Republikeinse Gedagte

    Koffie en beskuit gesprek oor die Republikeinse Gedagte

    31 Mei 2013 Op Vrydag 31 Mei het prof Danie Goosen sy nuwe publikasie Oor die Republikeinse Gedagte, ’n Oefening in Herinnering van die FAK se N.P. van Wyk Louw-sentrum bekendgestel. Hy het begin deur te sê dat “31 Mei gelaai is met betekenis”. Hiermee verwys hy na die...

  • Boek oor Afrikaans bevat talle lesse

    Boek oor Afrikaans bevat talle lesse

    Deur Eugene Brink Afrikaans – Lewende taal van miljoene is ’n omvattende blik op die ontwikkeling en hedendaagse posisie van Afrikaans. Die boek is reeds in 2004 uitgegee, maar ’n tweede uitgawe het in 2012 die lig gesien (waarskynlik oor die gewildheid daarvan). Eerder as om die totale ontwikkeling...

  • FAK voel geëerd met die spesiale tekening

    FAK voel geëerd met die spesiale tekening

    Frans Esterhuyse, spotprenttekenaar van Beeld wat op 2 November  die FAK  HB & MJ Thom-prys vir Joernalistiek ontvang het, het Vrydag 24 Mei by die FAK kom kuier. Hy het ʼn spotprent saamgebring wat hy geteken het om spesiale dank te betoon vir sy FAK-toekenning wat hy in November...

  • Jou skool loop dalk voor: Stem nou!

    Jou skool loop dalk voor: Stem nou!

    Met die skolekompetisie wat al vir ʼn geruime tyd aan die gang is, is daar nog net twee weke oor om te stem vir jou gunsteling skool. Van die skole is nek aan nek. Ouers, voogde, skoolondersteuners en oudleerlinge kan deelneem deur slegs ʼn SMS te stuur. Deelnemers kan...

  • Jong perspektief  op nuwe Talewet

    Jong perspektief op nuwe Talewet

     Junie 2013 Tot Woensdag 22 Mei kon Suid-Afrikaners kommentaar lewer op die Departement van Kuns en Kultuur se voorgestelde regulasies op die nuwe Talewet. Talle organisasies het die wet bestudeer en menings en advies daaroor gegee. Die Afrikaanse Taalraad (ATR) het byvoorbeeld die Australiese professor Fernand de Varennes geraadpleeg,...

  • VROUEMONUMENT 100 IN DESEMBER 2013

    VROUEMONUMENT 100 IN DESEMBER 2013

    Deur Piet Strauss – Junie 2013 Op 16 Desember 2013 sal dit 100 jaar gelede wees dat die Nasionale Vrouemonument in Bloemfontein onthul is. Die vader van die monument, president MT Steyn, het by die onthulling die boodskap van die monument saamgevat. Hy het gesê dat die monument nie...

  • Profiel: Gerrit Maritz

    Profiel: Gerrit Maritz

    Gerrit Maritz was een van die mees talentvolle leiers van die Groot Trek. Sy dood vroeg in 1838 het ’n leemte gelaat wat byna tot ’n krisis in dié bevolkingsbeweging gelei het. As hy langer geleef het, kon hy dalk ’n besonder positiewe verskil in die vestiging van die...

  • Gewente word gewoonte: Die ontkenning van oorlogsmisdaad

    Gewente word gewoonte: Die ontkenning van oorlogsmisdaad

    Deur Marthinus van Bart – 10 Julie 2010 Skroeiende woorde is in die media gewissel oor ’n artikel deur dr. Elizabeth van Heyningen, historikus van die Universiteit van Kaapstad, wat in South African Journal of Science gepubliseer is. Daarin veralgemeen sy dat ’n gebrek aan sindelikheid by die Boerevroue...

  • Op de e-reader: 750 Afrikaanse e-books beschikbaar

    Op de e-reader: 750 Afrikaanse e-books beschikbaar

    Mei 2013 Op het oog en oor af lijkt het verschil tussen het Afrikaanse “inlaai” (inladen) en “aflaai” (downloaden) miniem. Dat het verkeerd verstaan van deze twee woorden toch tamelijk grote gevolgen kan hebben toont de Zuid-Afrikaanse uitgeverij NB-uitgewers in een nieuwe reclamespot  over e-books. Deze reclamespot is deel...

Skakel na ons mobiele werf