Zieg van Huyssteen

September 4, 2015

DIE ANC, DIE STAAT EN DIE AFRIKANERS (‘KOLONIALISTE VAN ’N BESONDERE SOORT’)

deur prof DANIE GOOSEN Afrikaners voer dikwels gesprekke met die ANC. Meestal loop hierdie gesprekke op niks uit nie. Nog erger, telkens word Afrikaners tydens sodanige […]
September 4, 2015

Namibië: ‘n Plek om dop te hou

Die FAK, in samewerking met kykNET, het ’n projek geloods om ’n dokumentêr te verfilm oor die suksesverhaal van Afrikaans in Namibië. Die dokumentêr is vervaardig […]
September 4, 2015

Resensie: NJ Hou Koers

deur Alita Steenkamp Wie was NJ van der Merwe? Vir enigeen wat nie in Die Voortrekkers is nie, mag die naam NJ van der Merwe dalk […]
September 2, 2015

AFRIKANERS, AFRIKAANSES EN DIE IDEAAL VAN NASIEBOU

deur dr. Danie Langner Die spanning van totalitêre nasiebou Nelson Mandela het na afloop van die verkiesing op 27 April 1994 ’n versoenende hand na Afrikaners […]
Augustus 26, 2015

Volksblad: Theuns Stofberg

deur Alita Steenkamp In ’n tydperk voor professionele rugby het Theuns Stofberg diep spore in Suid-Afrikaanse rugby getrap. Op 14 Augustus 1976, nou 39 jaar gelede […]
Augustus 6, 2015

Kruger-geldbussies met ‘n sonderlinge verhaal

’n Besonder interessante Paul Kruger-aandenking wat rondom die jare van die Anglo-Boereoorlog (1899-1902) dateer, is op 4 Augustus deur die oudhede-afslaer Stephan Welz & Co in […]
Augustus 6, 2015

Geskiedenis anderkant apartheid

deur dr DANIE LANGNER My dogter is in graad 9. Hierdie kwartaal behandel hulle apartheid. Die struggle-geskiedenis, Apartheidswette, die impak van die Groepsgebiedewet, die Freedom Charter, […]
Augustus 6, 2015

Apartheid, moralisme en tragiek

deur prof DANIE GOOSEN Apartheid bly ’n saak waaroor ons waarskynlik nog vir dekades met mekaar gaan verskil. Dit in weerwil van die feit dat apartheid […]
Augustus 6, 2015

Onderhoud met Bobby van Jaarsveldt

1) Hoe lyk die toekoms van Afrikaans oor die algemeen? Die toekoms van Afrikaans is gesonder as ooit! Kyk net al die Afrikaanse films wat die […]
error: Content is protected !!