Zieg van Huyssteen

Augustus 30, 2014

Selfbeskikking: “Orania praat vir homself”

Borsbeelde op Monumentkoppie saam met die Klein Reus in Orania Foto: Orania, Facebook Baie water het in die see geloop sedert ANC-onderhandelaars in die middel 1990’s […]
Augustus 29, 2014

Wie praat namens die Afrikaanssprekendes?

Dr. Pieter Mulder, leier van die Vryheidsfront Plus, het dié brief aan Maroela Media gestuur: Steve Hofmeyr Na ʼn moeilike politieke vergadering waarin een helfte van […]
Augustus 27, 2014

Is Afrikaners te wit vir die hemel?

Hierdie skokkende vraag het relevant geword na aanleiding van die proses wat deur die Algemene Sinode van die NG Kerk (NGK) in 2011 van stapel gestuur […]
Augustus 26, 2014

Grondwetlike opvolgskikking nodig vir volhoubare demokrasie

Die Suid-Afrikaanse grondwetlike bedeling vier vanjaar sy twintigste bestaan. Hoewel die Grondwet in hierdie tyd meestal aangeprys is as die “beste ter wêreld”, begin al meer […]
Augustus 25, 2014

Sê nee vir “transformasie”

Hierdie rubriek van Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, is in AfriForum se nuwe tydskrif, Forum, gepubliseer. Die eerste uitgawe verskyn vandeesmaand en word gratis aan […]
Augustus 21, 2014

Is Suid-Afrika al meer ’n nasie wat lieg en bedrieg?

Hoe verrot is die Suid-Afrikaanse samelewing regtig en wat is die werklike omvang van korrupsie en leuens tot op die hoogste vlakke van besluitneming? Dit is […]
Augustus 18, 2014

Renate Barnard se ope brief aan Jan de Lange

Die arbeidsjoernalis Jan de Lange het verlede week in Rapport Dirk Hermann daarop gewys dat hy nie die boodskap van regstellende aksie korrek oordra nie (klik hier […]
Augustus 17, 2014

Hoe ontsnap SA die tirannie van verteenwoordigendheid?

Dr. Dirk Hermann, uitvoerende hoof van Solidariteit Die arbeidsjoernalis Jan de Lange het verlede week in Rapport Dirk Hermann daarop gewys dat hy nie die boodskap van […]
Augustus 14, 2014

Só help ek die taal leef

  Hier sing die skoolkoor van die Afrikaans Hoër Seunskool in Pretoria “Land van melk en heuning” tydens die feesviering en boekbekendstelling. Foto: Susan Lombaard, Maroela […]
error: Content is protected !!