Boekresensies

Petrovna Metelerkamp, skrywer van die digter Ingrid Jonker se biografie, glo ons lees boeke om onsself beter te verstaan.

Wat is dan nou beter om hier resensies oor verskeie uitgewers se jongste Afrikaanse boeke te lees en vir jou dié boeke aan te skaf?

Lotsgebonde deur Bets Botha

Die lang man sonder skaduwee deur Antoinette Pienaar

Om tot verhaal te kom deur Lizette Rabe

Sara deur Maretha Maartens

Bloedlelie deur Jeanette Ferreira

100 dae van dankbaarheid deur Francine Prins

Hart tot hart deur Kobus van der Westhuyzen

Vywervrou: Lira deur Chanette Paul

Vywervrou: Mirre deur Chanette Paul

Legkaart van ‘n jong lewe deur Dolf van Niekerk

Kryt deur Hennie Nortjé

Hond se gedagte deur Kerneels Breytenbach

Uit die Beek 2020 deur Barend Vos

Klikbek deur Sidney Gilroy

Ons raaiselpad met alzheimer-siekte deur Elise Nel

Rooiborsduif deur Breyten Breytenbach, Charl-Pierre Naudé

Karaktermoord deur Carina Diedericks-Hugo

Vloek deur Rudie van Rensburg

Die wolkversamelaars deur Nadia de Kock

Papierblomme deur Helena Hugo

Die dekonstruksie van Retta Blom deur Zelda Bezuidenhout

‘n Belofte vir Bippie deur Elsa Winckler

Skarlakenkinders deur Anzil Kulsen en Nadine Blom

Soekmekaar deur Dana Snyman

Koeke en terte deur Susan Coetzer

Robynprinses deur Corné van Rooyen

Laat u Naam geheilig word deur Esté Geldenhuys

Die seders van Libanon deur Adriana Faling

Skakerings van geluk deur Madelie Human

error: Content is protected !!