Biografiese priofiele

Oktober 10, 2013

Louis Treghardt (Trichardt)

Inleiding Louis Treghardt (die van in 1881 tot Trichardt verander) was een van die voorste Voortrekkers. Die trekgeselskappe van hom en Hans van Rensburg het wel […]
September 19, 2013

Seevaarder Bartolomeu Dias was ook pionier van die transatlantiese slawebedryf

Deur Marthinus van Bart DIE Portugese seevaarder Bartolomeu Dias (1450-1500), wie se brons standbeeld in die Roggebaaise Strandgebied van Kaapstad op ’n sentrale verkeerseiland aan die […]
September 12, 2013

Profiel: Marthinus Wessel Pretorius

M.W. Pretorius word gewoonlik in die Afrikaanse geskiedskrywing deur sy pa, Andries Pretorius, oorskadu. Tog het M.W. Pretorius ’n deurslaggewende rol in die vestiging van die […]
Augustus 15, 2013

J.N. Boshof

Inleiding Jacobus Nicolaas Boshof was die tweede president van die Republiek van die Oranje-Vrystaat. Dit is opvallend dat hy sy van met een “f” spel. Hierdie […]
April 25, 2013

Profiel: Mnr FW De Klerk

Inleiding Mnr. F.W. de Klerk is die enigste Afrikanerleier wat die Nobelprys vir Vrede gewen het. Hy is ook die enigste leier wat twintig jaar na […]
April 25, 2013

Profiel: Mnr PW Botha

Inleiding ’n Biografie van mnr. P.W. Botha wat gepubliseer is toe hy nog regeer het, se titel was Vegter en Hervormer. Dit was waarskynlik ’n titel […]
error: Content is protected !!