Januarie 28, 2017

Hoener met die rooi skoene

Babbelkous is die titel van die 1974 film geregisseur deur Koos Roets waarin Katinka Heyns en Tobie Cronjé die twee hoofrolle vertolk het. Die storielyn wat […]
November 29, 2016

Vir die voëls

Vir die voëls deur Bioskoop Ter viering van Huisgenoot se 100ste bestaansjaar vanjaar, het die tydskryf ’n kortverhaalkompetisie geloods. Sampie en Irma de Klerk se verhaal […]
November 7, 2016

Eintlik Nogal Baie om voor te leef

In dié rolprent uit die pen van Jarrod de Jong en Pieter Oosthuizen, word die jong strokiesboek-animeerder, Jay van Niekerk (gespeel deur André Lotter), se lewe […]
September 30, 2016

Sy klink soos lente

Deur Bioskoop   Bouwer Bosch het sy naam stadig maar seker die afgelope paar jaar as prominente figuur in die Suid-Afrikaanse vermaaklikheidsbedryf gevestig – en meer […]
Julie 25, 2016

Twee Grade van… Ongemak

Regie: Gerrit Schoonhoven Met: Marius Weyers, Sandra Prinsloo, Sharleen Surtie-Richards, Hilda Cronjé, Roelof Storm, Kim Cloete, Keenan Arrison en Laudo Liebenberg Twee Grade van Moord. Ja, […]
Mei 31, 2016

Uitvlucht – Almal verdien ’n tweede kans

Regie: Regardt van den Bergh Met: Stian Bam, Clara Joubert van den Bergh, Carel Trichardt , Margot Luyt, Jill Levenberg, Oscar Peterson, Marvin-Lee Beukes, Neels Coetzee, […]
April 26, 2016

Verskietende Ster – Musiek is die hoofakteur

Regie: Darrell James Roodt Met: Deànré Reiners, Hykie Berg, Jana Strydom, Ilse Oppelt, Johan Scholtz, Corine du Toit, Hanlie Rolfes, Hannes van Wyk en Jadene Jacobs […]
April 8, 2016

Modder en Bloed

Die Anglo-Boereoorlog is een van daardie geskiedkundige gebeure wat diep en pynlik in elke Afrikaner se hart gekerf is. Dit is ook dan geen verrassing dat […]
error: Content is protected !!