April 8, 2016

Modder en Bloed

Die Anglo-Boereoorlog is een van daardie geskiedkundige gebeure wat diep en pynlik in elke Afrikaner se hart gekerf is. Dit is ook dan geen verrassing dat […]
April 5, 2016

Zuma, Nkandla-uitspraak: Ware toets lê nou voor

Die eenparige bevinding deur regters van die Grondwetlike Hof dat president Jacob Zuma asook die Nasionale Vergadering, ongrondwetlik opgetree het, is slegs dit: ’n bevinding. Die […]
April 4, 2016

Sterk vroue

Mev. Trui van Wyk het op Saterdag 19 Maart tydens die onthulling van die Dorslandtrek-gedenksteen spesifiek hulde gebring aan die vroue van hierdie trek.  Sy het […]
April 4, 2016

Daai taai toffie

Ek dink terug aan my kinderdae… toe die wêreld nog in my oë onskuldig was. Terwyl ek rustig op ‘n swaai gewieg het in ‘n parkie […]
error: Content is protected !!