Deur Seugnet van Zyl Party mense sal sê sy is seker gaga oor melktert, want waarom anders sal sy ’n meestersgraad oor die Suid-Afrikaanse soetgebak aanpak. […]
Die nuutste boek uit die pen van die gesoute historikus en joernalis, dr. Leopold Scholtz, is onlangs in Pretoria bekendgestel. Kruispaaie: Afrikanerkeuses van die 19de en […]
Boekbekendstelling Titel: Weerskant van die Rubicon: ’n Onderwysman oor Afrikanerpolitiek Outeur: Henry Stone Prys: R300 Verskyningsdatum: April 2014 ISBN: 978-0-620-60396-6 Formaat: 200 x 260 mm Aantal […]
Prof. Elirea Bornman se intreerede by UNISA, Departement Kommunikasiewetenskap, is die FAK se N.P. van Wyk Louw-sentrum se jongste publikasie in die Idee-reeks. Lees hier die […]
April 2013 Die FAK het oor ’n geruime tyd aanvoerwerk gedoen vir die stigting van ’n eie dinkskrum. Die doel is om, in samewerking met meningsvormers […]
April 2013 Die NP van Wyk Louw-sentrum se publikasie Oor die Republikeinse Gedagte, ’n Oefening in Herinnering deur Danie Goosen het onlangs verskyn. In hierdie […]
Deur Eugene Brink Die veelheid ideologiese posisies bekend as “politieke korrektheid” hou lank reeds ‘n bedreiging vir die Westerse beskawing in. As ‘n ideologie het dit […]