November 21, 2019

Kom sit aan

Deur Petronel Fourie Kom sit aan Outeur: Rudi Swanepoel Uitgewer: Lux Verbi Om by ’n etenstafel aan te sit, behoort veel meer te behels as om […]
November 21, 2019

Lotsgebonde – Die verhaal van Fritz Joubert Duquesne

Deur Petronel Fourie Lotsgebonde – Die verhaal van Fritz Joubert Duquesne Outeur: Bets Botha Uitgewer: E.L. Steenekamp Sjarmant en verstommend vindingryk, innoverend en ewig ontwykend, onpeilbaar […]
November 13, 2019

Skarlakenkinders

deur Anzil Kulsen en Nadine Blom Lux Verbi Ses vroue – vyf volwassenes en ’n tiener – van verskillende agtergronde beland saam op ’n plaas in […]
November 13, 2019

Die dekonstruksie van Retta Blom

deur Zelda Bezuidenhout Kwela Jare lank al is Lauretta Blom ’n gedienstige huisvrou in haar beige paleis, die eggenoot van Tobias Blom, ’n suksesvolle sakeman met […]
November 13, 2019

Papierblomme

deur Helena Hugo Lux Verbi Soos papierblomme in die wind, so het haar lewe verwaai. Sal sy dit regkry om die flentertjies weer op te tel? […]
Junie 21, 2019

Met Sara se verhaal kan veral ’n vrou op verskeie vlakke vereenselwig

Deur Petronel Fourie Sara Outeur: Maretha Maartens Uitgewer: Lux Verbi Sara, die vrou van een van die belangrikste Ou-Testamentiese figure, stamvader Abraham, is in dié boek […]
Junie 20, 2019

Skryf kan jou deur trauma help

Deur Petronel Fourie Titel: Om tot verhaal te kom Outeur: Lizette Rabe Uitgewer: Lapa Trauma tref jou soos ’n trein. Dit slaan jou wind uit. Dit […]
Februarie 28, 2019

Kom sit aan vir ʼn Pretoriase lees-fees

Deur Petronel Fourie Deur Dik en Dun: Lekker kos en stories uit ou Pretoria Outeur: Riana Mulder Uitgewer: Die Erfenisstigting Kyk jy by jou karvenster uit wanneer […]
Augustus 22, 2018

‘n Meestersgraad oor melktert

Deur Seugnet van Zyl Party mense sal sê sy is seker gaga oor melktert, want waarom anders sal sy ’n meestersgraad oor die Suid-Afrikaanse soetgebak aanpak. […]
error: Content is protected !!