Vroegoggend en -aand kan mens voel die winter begin nader kruip. Hallo serpe en jasse! Totsiens swemklere en sandale. Maar hoe gemaak as die winterkoue in ons […]
Mev. Trui van Wyk het op Saterdag 19 Maart tydens die onthulling van die Dorslandtrek-gedenksteen spesifiek hulde gebring aan die vroue van hierdie trek. Sy het […]
1-Minuut Aansluiting
Voordele om ‘n FAK-vriend te wees:
Jy dra by tot die bevordering van Afrikaans, ons kultuur en Afrikanergeskiedenis
Gratis gebruik van die Afrikaanse liedjietuin een keer per jaar
Tot 20%-afslag op Udolpho Rivierplaas kampterrein-besprekings
Ontvang uitnodigings na alle funksies, konferensies en optredes van kunstenaars wat deur die FAK aangebied word
Gratis toegang tot Flink, die digitale Afrikaanse tydskrif